Lees ook hier: https://nuusflits.com/melinda-bam-en-adriaan-bergh-se-ruach-is-gebore/
Melinda Bam, Mej. SA 2011 en haar man Adriaan Bergh, Mnr. SA 2011, het hulle tweede swangerskap aangekondig. Die nuwe toevoeging tot hulle gesin word in Januarie 2025 verwag.
“16 weke Glowing and Growing…Time away with my hubby is always irreplaceable, regrouping, dreaming, praying, playing, envisioning what this new chapter will hold and a few conscious decisions on how we’ll approach certain things. Worth more than gold!”
Die egpaar is tans op ‘n wegbreek in St. Tropez in die Franse Riviera in Ramatuelle in Frankryk en het ligtelik daarna verwys as meer werd as goud.
Saam met die aankondiging verskyn twee foto’s van die twee op Byblos Beach met bruingebrande lywe in swemklere en Bam se swanger magie wat duidelik te sien is.
Met ‘n reel van Ruach, die egpaar se seuntjie, wat op 10 Maart 2023 gebore is, sê Bam: “Daar is ‘n nuwe algemene sêding in SA…they don’t know what we know…but now y’all do. Here we go again. Our hearts could not be more overwhelmed with gratitude than they are right now! We are immensely grateful that God’s promises are YES AND AMEN will never lead to disappointment! His timing is perfect!”
@adriaanbergh @melindabam @ruachmichalbergh
#StTropezGlow#FrenchRiviera#twoundertwo#Babyonboard#Herewegoagain#entoewordons4





