Brekende Nuus
Afrikaans

Pa en seun vlieg tot onlangs saam

Die pa en seun het tot onlangs nog saam op kommersiële vlugte vir SA Airlink gevlieg.

Lord-vlieëniers pa en seun
Foto: Paul Roos Gimnasium Old Boys

WES-KAAP. – Derek- en Chris Lord wat onderskeidelik in 1977 en 2004 leerlinge aan Paul Roos Gimnasium was, het tot onlangs nog saam kommersiële vlugte vir SA Airlink onderneem.

Dit was totdat die jonger Lord-vlieënier sy eie vlugte toegeken is.

Lees die plasing van die skool hier onder:

Old Boys Derek Lord (1977) and Chris Lord (2004), conduct a father-and-son combination in the cockpit after completing their last commercial flight together on Airlink before Chris was awarded his own command.

Bron: Paul Roos Gymnasium Old Boys