Passasier oorlede wat van wêreld se grootste passasierskip afspring

Lees ook :

Passasier oorlede wat van wêreld se grootste passasierskip afspring
Passasier oorlede wat van wêreld se grootste passasierskip afspring fotokrediet: Canva

Lees ook: Kyk: Man oorboord bekende skip oorleef – Nuusflits

FLORIDA, VSA. – ‘n Passasier is oorlede na hy van die wêreld se grootste passasierskip, die Royal Carribean’s Icon of the Seas, afgespring het.

Die onbekende man het Sondag van die 20 dek hoë skip afgespring nadat dit ‘n Florida-hawe verlaat het.

Werkers op die skip het hulle reddingsboot ontplooi en die man terug op die skip gekry, maar hy is sedertdien dood verklaar.

Die voorval word ondersoek.

Bronne: The Independent, Mail Online, UPI

Lees ook: Twee MK-partylede doodgeskiet

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief