Perderuitertjie (4) herstel ‘wonderbaarlik’ na perd haar skop

Lees ook :

Klein Marlin soen haar babasussie, Gina. Foto: Verskaf aan LiG

Klein Marlin Wilkinson (4) is op Vadersdag deur haar eie perd geskop. Haar pa, wat naby haar besig was om ’n perd te voer, het gedink sy is dood. “Hy het met haar, pap en doodstil, in sy arms tot by die huis gehardloop. Haar kop was op twee plekke stukkend, die een gedeelte het soos ’n duik gelyk en toe die bloeding stop, kon ons mooi sien daar was stukkende been en ons kon stukkies van haar brein sien. “Marlin se koppie het baie gebloei. Dit het ongelooflik seer gelyk! Ek het op my knieë geval en die Here gesmeek om ons dogtertjie se lewe te spaar.”

Hier vertel haar ma, Elmarie, haar storie, in LiG.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief