KENNISGEWING IN VERBAND MET ’N LISENSIE AANSOEK IN TERME VAN DIE PETROLEUM PRODUKTE WET, 1977 (WET NR 120 OF 1977)

Hierdie kennisgewing het ten doel om partye wat geintereseerd of geaffekteer mag wees in te lig dat NTLAZA GAS (PTY) LTD, die hierna verwysde “applikant”, ʼn aansoek vir ʼn vervaardigingslisensie, aansoeknommer C/2026/01/27/0001, met fisiese adres: KHULEKA AA, MAFINI, ENGQELENI, EASTERN CAPE, 5114, ingedien het.

Die doel van die aansoek is dat die applikant ‘n lisensie toegestaan word om petroleum handel aktiwiteite te onderneem soos uiteengesit in die aansoek. Reëlings om die aansoekdokumentasie te besigtig kan gemaak word deur die Kontroleurder van Petroleum Produkte te kontak by:

Ander Besonderhede:
Telephone: 043 703 6066, or
Email: [email protected]

Enige besware teen die uitreiking van die lisensies, wat duidelik die verwysings- nommers soos aangedui hierbo moet meld, moet binne n periode van (20) werksdae, vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing, by die Kontroleurder van Petroleum Produkte ingedien word. Sulke besware moet by die volgende fisiese adres ingedien word, of na die volgende posadres gestuur word:

Fisiese Adres:
Die Kontroleurder van Petroleum Produkte
Departement van Energie
13 Phillip Frame Road, Chiselhurst, East London, 5247

Posadres:
Die Kontroleurder van Petroleum Produkte
Departement van Energie
Private Bag X 3658, Welkom, 9460

Datum van publikasie: 24 Julie 2026

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.