Pienkooggevalle in KZN styg tot meer as 13 000

Lees ook :

Pienkooggevalle in KZN styg na meer as 13 000
Pienkooggevalle in KZN styg na meer as 13 000 fotokrediet: Canva

Lees ook: Pienkooggevalle in KZN styg nog steeds

KWAZULU-NATAL. – Meer as 13 000 gevalle van pienkoog is nou reeds in KwaZulu-Natal aangemeld.

Die departement van gesondheid het mense weer herinner om goeie higiëne toe te pas met die gevalle wat steeds vermeerder.

Dit is onbekend wat die uitbraak veroorsaak het, maar daar is ‘n moontlikheid dat die water in die provinsie tot die probleem bydra.

Bronne: KZN Health Department, Health-e News, Press Reader

Lees ook: Pienkooggevalle in KZN styg nog steeds

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief