Pikkewyne swem straataf op Bettiesbaai

Lees ook :

Foto: Soos geplaas op Reënval in SA

WES-KAAP. – ‘n Foto van pikkewyne wat straataf swem op Bettiesbaai word wyd op sosiale media gedeel.

Hennie Groenewald, wat die foto by Tanya Fraser gekry het, het dit op die Reënval
SA Facebook
-blad gedeel.

‘n Straat met water is duidelik sigbaar en dan die vier pikkewyne wat in die straat swem. Nuusflits kon nie die foto of voorval bevestig nie.

Kyk hier onder hoe persone op die plasing reageer het:

Marlene van Zyl: “Gelukkig vir hulle swem die Orca in Rawsonville se strate!”

Francis Haasbroek Mörsner: “Dink net as ‘n haai verby jou swem.”

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief