Polisie vernietig 14 000 vuurwapens

Lees ook :

Foto's: SAPD

GAUTENG. – Die polisie het Donderdag altesaam 14 000 vuurwapens, dele van vuurwapens en ammunisie vir die 2024/ 2025 finansiële jaar in Vanderbiljpark vernietig.

Daar is met landswye operasies op van die vuurwapens beslag gelê, terwyl ander vrywillig ingehandig is. Die vuurwapens is aan die staat verbeurd verklaar.

Brig. Nonhlanhla Shakhane, waarnemende hoof van FLASH (vuuurwapens-, drank- en tweedehandsegoederekomponent) is tydens die vernietiging deur verskeie senior bestuurders bygestaan.

Sedert 2019 is reeds 263 454 vuurwapens vernietig.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief