Skeduleer nou ‘n GRATIS halfuur gesprek met Jana Engelbrecht, redakteur van Nuusflits, oor jou advertensie- en bemarkingsverwagtinge as jy by Nuusflits wil adverteer. Let asb. daarop dat Nuusflits se model gebou is op advertensie-inkomste en daarom bied Nuusflits nie tans gratis advertensies nie.
As daar nie ‘n opening is vir jou nie, stuur ‘n e-pos aan jana@nuusflits.com.




