Powerball uitslae vir 13 Junie 2025
Boerpotte: Powerball: R24 miljoen PowerballPlus: R14 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 21, 34, 46, 47. Powerball: 12. PowerBall Plus: 13, 15, 16, 27, 43. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,931 op Friday 13 June 2025.
Boerpotte: Powerball: R24 miljoen PowerballPlus: R14 miljoen Uitslae: PowerBall: 01, 21, 34, 46, 47. Powerball: 12. PowerBall Plus: 13, 15, 16, 27, 43. Powerball: 18. *SPELERS MOET 18 JAAR EN…
VSA. – Die Amerikaanse president, Donald Trump, het Iran aangemoedig om ’n ooreenkoms oor sy kernprogram met die VSA te bereik“ voor dit te…
GOODWOOD. – Die Wes-Kaapse anti-bende-eenheid ondersoek ’n moord en poging tot moord. Luidens die polisieverslag het ’n voertuig gistermiddag in Voortrekkerweg langs die slagoffer…
ACORNHOEK. – Die polisie ondersoek ’n dubbele moord in Acornhoek op Dinsdag. Lees ook: Liggame van drie mans in veld gevind Luidens ’n polisieverslag…
AHMEDABAD, INDIЁ. – ’n Senior gesondheidsbeampte in Ahmedabad het aan die BBC gesê agt mense is in gister se vliegtuigongeluk op die grond dood…
Die liggame van drie mans in hulle twintigs is gister in Tshepisong fase 6 in ’n oop veld gevind. Lees ook: Iran begin met…
Lekalinga Pty Ltd, wat die aansoek vir die vierde loterylisensie verloor het, het ’n hofaansoek by die Gautengse hooggeregshof ingedien om die minister van…
Skeduleer nou ‘n GRATIS halfuur gesprek met Jana Engelbrecht, redakteur van Nuusflits, oor jou advertensie- en bemarkingsverwagtinge as jy by Nuusflits wil adverteer. Let…
Bespreek die Horseshoe Motel se lokaal vir jou troue. Die Horseshoe Motel bied spesiale pakkette aan elke bruidspaar om seker te maak hulle spesiale…
THAILAND. – ’n Air India-vliegtuig wat op pad was van Phuket, Thailand na New Delhi, Indië moes vandag ’n noodlanding ná ’n bomdreigement maak.…