POTCHEFSTROOM, NOORDWES. – Die Springbok-afrigter Rassie Erasmus, is met ope arms in Potchefstroom verwelkom waar hy vandag ’n eredoktorsgraad by die Noordwes-Universiteit gaan ontvang.
Volgens die NWU word Erasmus gesien as ’n nasiebouer waarop die land trots kan wees.
“Rassie embodies the principles of resilience, determination and teamwork that we at the North-West University hold dear in our educational mission.
Nuusflits het só oor die aankondiging in Maart berig.
Bronne: Rugby 365, NWU





