Die Suid-Afrikaanse weerdiens het swaar reën vir vandag vir die Wes-Kaap en dele van die Noord-Kaap en Oos-Kaap voorspel.
Lees ook: Kouefront vir Wes-Kaap voorspel
Die Noord-Kaap en die Oos-Kaap het ‘n moontlikheid van sneeu.
’n Geel vlak 1-waarskuwing vir onstuimige deinings is vir die kus van die Wes-Kaap en Noord-Kaap uitgereik.
Mense word herinner om die weer dop te hou vir enige verandering.
Bronne: SAWD
Lees ook: Kouefront vir Wes-Kaap voorspel