Reën vir vandag en môre in sekere dele van die land voorspel

Lees ook :

Reën voorspel vir vandag en môre in sekere dele van die land fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het reën en moontlike donderstorms vir vandag vir dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga voorspel.

Lees ook: Betogings in Israel duur voort

Reën en moontlike donderstorms vir dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap en die KwaZulu-Natal is vir môre voorspel.

Geen waarskuwings is nog sover uitgereik nie, maar mense word herinner om die weer vir enige verandering dop te hou.

Bronne: SAWD

Lees ook: Betogings in Israel duur voort

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief