Refentse spog met baba in eerste Moedersdagplasing

Lees ook :

Foto's: Refentse

Refentse, die immergewilde Afrikaanse sanger, het Sondag in ‘n plasing op sosiale media met foto’s van sy en Tané Joubert se baba gespog.

“Gelukkige Moedersdag” het Refentse gesê.

Die eerste foto’s van die paartjie se eersteling is op 11 Maart op Instagram gedeel. Die baba is op 4 Maart gebore. ‘n Plasing op 4 April lees: “Tiny hands, tiny feet, one month of making our lives complete. Happy first month my baby.” Die meeste van die plasings het ‘n blou hartjie by.

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief