LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENINGE IN OORLEDE BOEDELS LÊ TER INSPEKSIE
In terme van artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, word hiermee kennis gegee dat afskrifte van die likwidasie- en distribusierekeninge (eerste en finale, tensy anders vermeld) in die onderstaande boedels oop is vir inspeksie vir ’n tydperk van 21 dae (of korter of langer indien spesifiek vermeld) vanaf die datum van publikasie hiervan by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof en/of Landdroshof soos hieronder aangedui. Indien geen beswaar hierteen gedurende die gespesifiseerde tydperk ingedien word nie, sal die eksekuteurs voortgaan om betalings te maak ooreenkomstig die rekeninge.
Naam van oorledene: Johannes Dawid Maas
Identiteitsnommer: 320805 5034 082
Laaste bekende adres: 20 Gratiano Othello Aftree-oord, Bordeauxstraat, Brackenfell, 7560
Datum van afsterwe: 12 September 2024
Boedelnommer: 020923/2024
Meesters-/Landdroskantoor: Meester van die Hooggeregshof Kaapstad en Landdroshof Kuilsrivier
Publikasiedatum: 8 Augustus 2025
Eksekuteur:
Schalk Willem de Wet
Eenheid 12, San Domenico Building, Churchstraat 10, Durbanville, 7550
Tel: 087 808 2825 E-pos: [email protected]












