LIKWIDASIE- EN DISTRIBUSIEREKENINGE IN OORLEDE BOEDELS LĂ TER INSPEKSIE
In terme van artikel 35(5) van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965, sal die Eerste Likwidasie- en Distribusierekening in die boedel vir ân tydperk van 21 dae vanaf 15 Augustus 2025 oop wees vir inspeksie by die kantoor van die Meester van die Hooggeregshof, Kaapstad, en die Landdroshof Hermanus.
Boedel van die oorledene: MARKUS JOHANNES JOOSTE
Identiteitsnommer: 610122 5005 081
Laasbekende adres: 143, 10th Street, VoĂŤlklip, Hermanus, 7200
Datum van afsterwe: 21 Maart 2024
Boedelnommer: 006546/2024
Meester se Kantoor: Kaapstad
Landdroskantoor: Hermanus
Datum van publikasie: 15 Augustus 2025
Eksekuteur:
Schalk Willem de Wet
Eenheid 12, San Domenico Building, Churchstraat 10, Durbanville, 7550
Tel: 087 808 2825 E-pos: [email protected]
Plaas jou regskennisgewings in Nuusflits. Stuur ‘n e-pos aan [email protected].












