KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle Nicolaas von Wielligh
Identiteitsnommer: 480827 5029 082
Laaste bekende adres: Groenkloof Retirement Village, The Woods, George, 6530
Datum van afsterwe: 26 Maart 2025
Boedelnommer: 11349/2025
Alle persone wat eise teen die boedel het of aan genoemde boedel geld skuld, word hiermee versoek om sodanige eise in te dien en skulde te vereffen by die onderstaande agent van die eksekuteur binne ‘n tydperk van 30 (dertig) dae vanaf datum van publikasie hiervan.
Agent vir die Eksekuteur:
Blackburn Commercial (Pty) Ltd
109 Main Street, Paarl, 7646
Tel: 021 871 1401 / 021 871 1402
Datum van publikasie: 18 Julie 2025



