Regskennisgewing: Engelsman Magabane Inc.

KURATELE BOEDEL

VAN

LUMANDA LANGEVELD
(Onder Kuratorskap)

Identiteitsnommer: 940613 1410 08 6, meerderjarige ongetroude vrou, in lewe, van 23 Atherton Plakkers, Douglas.
(Meestersverwysingsnommer: MC8/2023)

DATUM VAN KURATOR AANSTELLING: 30 AUGUSTUS 2023

Die publiek word hiermee kennis gegee dat bogemelde persoon se boedel onder kuratorskap geplaas is en dat hy voortaan geen regsgeldige handelinge kan of mag verrig sonder die bystand van sy kurator nie. Datum van publikasie: 2 Mei, 2025.

FRANKEL ENGELBRECHT
Kurator Bonis vir die Pasiënt
Bishopshof
Bishops Rylaan 9
KIMBERLEY
8301
053-8328134/5/6

Section 35(5) liquidation and distribution account legal notice South Africa

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Plaas 'n regskennisgewing / Place a Notice

Stuur 'n e-pos aan [email protected] om regskennisgewings te plaas
Send an email to [email protected] to place legal notices.