KENNISGEWING AAN SKULDEISERS IN OORLEDE BOEDELS
(Artikel 29 van die Wet op die Administrasie van Boedels, Nr. 66 van 1965)
In die boedel van: Wyle ABRAHAM BURGER HAYMAN
Identiteitsnommer: 370104 5018 082
Laaste bekende adres: 19 Hawkweg, Langebreg Ridge, Kraaifontein, Wes-Kaap, 7550
Datum van afsterwe: 19 Februarie 2025
Boedelnommer: 006394/2025
Meesterskantoor: Kaapstad
Alle persone met enige eis teen die boedel word versoek om sodanige eise in te dien by die ondergetekende binne 30 (dertig) dae vanaf die datum van publikasie van hierdie kennisgewing.
Naam van Eksekuteurs: Hilare van Heerden & Ingrid du Toit
Agent vir die Eksekuteurs:
AJ van den Heever
Wessels & Smith Prokureurs
Posbus 2982
Weidemanstraat 3
Upington, 8800
Datum van publikasie: 1 Augustus 2025












