Riool oorvloei weekliks

Lees ook :

KIMBERLEY – ’n Inwoner van Pescodia in Roodepan het haar frustrasie op ’n Facebook-groep gedeel nadat rioolwater in Spreeu- & Pappegaaistraat hulle erf oorspoel het.

Ingrid Carelse‎ sê hulle sukkel jaar in en jaar uit met dieselfde probleem.

Sy sê hulle moet konstant die Sol Plaatje-munisipaliteit bel om die riool te kom uitpomp. Minder as vier dae gaan verby, dan blok dit weer en oorspoel die erf weer met riool, sê Carlse

FiND iT het navrae by die munisipaliteit ingedien.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Subscribe
Notify of
guest
0 Comments
Oldest
Newest Most Voted
Inline Feedbacks
View all comments

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief