Die Suid-Afrikaanse weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik oor oorstromings in dele van die Wes-Kaap.
Lees ook: KYK: Kaapstad oor oorstromings gewaarsku
Waarskuwings vir erge donderstorms regoor die land is uitgereik.
Motoriste word gemaan om laagliggende brûe te vermy. Mense word herinner om weg te bly van lopende water.
Bronne: SAWD
Lees ook: KYK: Kaapstad oor oorstromings gewaarsku





