Sekere skole in provinsie bly môre gesluit

Lees ook :

Sekere skole in provinsie bly môre gesluit
Sekere skole in provinsie bly môre gesluit fotokrediet: Canva

Lees ook: Sekere skole in die Wes-Kaap gesluit na vlak 8-weerwaarskuwing

Die Wes-Kaapse onderwysdepartement het aangekondig skole in die Overberg en die Kaapse Wynlande sal môre steeds gesluit wees. Dit volg na 217 skole in die storms beskadig is en ’n vlak 8-weerwaarskuwing vir vandag uitgereik is.

Lees ook: Sekere skole in die Wes-Kaap gesluit na vlak 8-weerwaarskuwing

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief