Ses dood en twee beseer ná boot in Tahoe-meer omslaan

Lees ook :

Ses dood en twee beseer ná boot in Lake Tahoe omkeer fotokrediet: X

VSA. – Ses mense is dood en nog twee is beseer nadat ’n boot Saterdag in die Tahoe-meer tydens ’n erge somerstorm omgeslaan het.

Lees ook: Drie aanhangers dood en 70 beseer ná val in sokkerstadion

’n Luukseboot met 10 mense het Saterdag omgeslaan weens groot deinings wat tot agt voet hoog was. Ses liggame is agterna in die water gevind.

Twee oorlewendes is gered en na ’n plaaslike hospitaal geneem. Nog twee mense word steeds vermis.

Bronne: The Independent, USA Today, CBS News

Lees ook: Drie aanhangers dood en 70 beseer ná val in sokkerstadion

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief