Sesjarige het glo mes by skool

Lees ook :

Foto: Ter illustrasie Canva

KWAZULU-NATAL. – ‘n Sesjarige leerder in gr. 2 was glo met ‘n mes by ‘n skool in Durban, waarvan die naam weerhou word.

Reaction Unit South Africa sê ‘n onderwyser van die skool het hulle van die kind wat ‘n gevaarlike wapen by die skool het, ingelig.

Rusa sê die voorval is privaat met die ouers van die kind hanteer.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief