Sewe noodhulpwerkers deur Israel-weermag gedood

Lees ook :

Sewe noodhulpwerkers deur Israel doodgemaak
Sewe noodhulpwerkers deur Israel doodgemaak fotokrediet: Canva

Lees ook: Israeli’s betoog teen Netanyahu

GAZA. – Sewe noodhulpwerkers wat kos afgelewer het in Gaza is deur Israel doodgemaak.

Die werkers was van World Central Kitchen en was in twee gepantserde voertuie met die logo van die groep op. Hulle het ook vir die Israeli-weermag gesê waar hulle beweeg. World Central Kitchen het daarop bekendgemaak gesê hulle gaan hulle hulp in Gaza eers staak.

Israel het erken hulle het die werkers doodgemaak en het gesê dit was ’n geval van “misidentifikasie”.

Dit volg na die Internasionale Geregshof in Suid-Afrika se guns beslis het en bevind het Israel moet meer hulp in Gaza toelaat.

Bronne: NBC News, USA Today, AP News, The Citizen

Lees ook: Israeli’s betoog teen Netanyahu

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief