Lees ook: NTSB waarsku oor Boeing 737-vliegtuie
PHOENIX, VSA. – Twee passasiersvliegtuie het byna gebots voor hulle in Phoenix geland het.
’n Vliegtuig van United Airlines en een van Delta Airline, met byna 400 passasiers tussen hulle, het byna op 11 Januarie op pad na die lughawe gebots.
Die vliegtuie het “’n verlies van vereiste skeiding” verloor en was in ‘n stadium slegs 425 voet van mekaar af. Die vlieëniers het waarskuwings ontvang en kon veilig land.
Die Federale Lugvaartadministrasie is besig om die voorval te ondersoek.
MID-AIR SCARE: The FAA is investigating after two planes flew too close together while approaching Phoenix Sky Harbor International Airport over the weekend: https://t.co/bVlR0xSZ65 #abc15 pic.twitter.com/vEG4cRKSbu
— ABC15 Arizona (@abc15) January 14, 2025
Bronne: The Independent, CNN, View From The Wing, X
Lees ook: NTSB waarsku oor Boeing 737-vliegtuie





