AD: Soek jy ook ‘n Pinterest-huis?

Om jou vloere te vervang kan jou hele huis anders laat lyk. Dalk het jy jare terug jou teëls vervang en is van die teëls al gekraak en oud. Daar is verskeie opsies vir vloere by Vermeulens Build It om jou huis soos ’n spoghuis te laat lyk! Knap...

Foto: Pinterest

Om jou vloere te vervang kan jou hele huis anders laat lyk. Dalk het jy jare terug jou teëls vervang en is van die teëls al gekraak en oud. Daar is verskeie opsies vir vloere by Vermeulens Build It om jou huis soos ’n spoghuis te laat lyk!

Knap jou huis op met Vermeulens Build It se wye verskeidenheid van teëls, verf en badkamer-pragstukke. Hulle is jou eenstopwinkel met sakpas-pryse.

Besoek Vermeulens Build It by Georgestraat 42-50 of bel 053 832 9666. Die winkel in Galeshewe is op die hoek van Seleke en Seochoarengstraat of bel 053 871 1400.

AfriForum sal help met eerste dagvaardiging vir uitstaande e-tolgelde

Vrou sterf tydens tref-en-trap

Buurman skuldig nadat buurmeisie (13) geboorte skenk

Paar vir versekeringsbedrog en geldwassery gevonnis terwyl een in tronk is

Lotto uitslae vir 13 April 2024

ACSA sê oor brandstoftekort op lughawens

KYK: Water uit ‘n toilet as ‘gesuiwerde water’ verkoop

As dit nie jy kan wees, soek ek niemand anders nie…

Een sterf en een kritiek toe voertuig tydens ongeluk rol