Soldate dood ná motorbomaanval in Pakistan

Lees ook :

Soldate dood ná motorbomaanval in Pakistan fotokrediet: X

PAKISTAN. – Altesaam 13 soldate en 19 burgerlikes is dood en 10 weermagpersoneellede beseer ná ’n motorbomaanval in Noord-Waziristan, Pakistan, naby die grens met Afghanistan.

Lees ook: Selfdoodbommer teiken kerk in Damaskus

Volgens Pakistanse owerhede het ’n selfdoodbomaanvaller Saterdag met ’n voertuig vol ploftoestelle in ’n militêre konvooi ingery.

Pakistan het sonder enige bewyse beweer Indië het militante ondersteun wat die aanval uitgevoer het. Indië het die aantygings ontken.

Bronne: BBC, The Independent, The Indian Express

Lees ook: Pakistan val verskeie teikens in Indië aan

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief