Sowat 60 mense dood nadat Boko Haram-militante Nigerië aanval

Lees ook :

60 mense dood nadat Boko Haram-militante Nigerië aanval fotokrediet: X

NIGERIЁ. – Sowat 60 mense is Vrydagnag dood nadat Boko Haram-militante ’n dorpie in Nigerië aangeval het.

Lees ook: Hoethi-rebelle tref Israeliese lughawe in hommeltuigaanval

Die inwoners van Darul Jamal het onlangs teruggekeer van ’n kamp vir interne verplaaste mense.

Verskeie huise is aan die brand gesteek en meer as 100 inwoners is gedwing om te vlug.

Bronne: Africanews, The Standard, The Africa

Lees ook: Hoethi-rebelle tref Israeliese lughawe in hommeltuigaanval

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief