Spanning tussen Taiwan en China na vissermanne verdrink

Lees ook :

Spanning tussen Taiwan en China na vissermanne verdrink
Spanning tussen Taiwan en China na vissermanne verdrink fotokrediet: Canva

Lees ook: Prins Harry glo gekeer om by koning Charles te bly

KINMEN, TAIPEI. – Daar is spanning tussen Taiwan en China na twee Chinese vissermanne verlede week oorlede is na die Taiwannese kuswag hulle gejaag het.

Twee vissermanne het verdrink na die Taiwannese die boot met vier vissermanne gejaag het omdat hulle boot glo in verbode water was.

China het reageer deur meer patrollies in Taiwannese water te laat uitvoer. Maandag het die Chinese kuswag aan boord van ‘n Taiwannese toeristeboot gegaan. Taiwan het gesê China se aksie het paniek veroorsaak onder die passasiers en was in niemand se belang nie.

Hulle het gesê hulle hoop die spanning kan opgelos word deur rasionale kommunikasie.

Bronne: The Star, AP News, CNA

Lees ook: Prins Harry glo gekeer om by koning Charles te bly

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief