KIMBERLEY. – As jy in Kimberley woon, dan weet jy waar om die perfekte Rumpsteak te gaan eet – Horseshoe Motel!
Horseshoe Motel het nou ‘n ongelooflike spesiale aanbieding, perfek vir enige ete van die dag.
Die 200g Rumpsteak + eier is nou beskikbaar vir slegs R75! Die aanbod is geldig tot einde Junie.
Bederf jouself met sappige steak, perfek gebraai, bedien met ‘n eier – vir ‘n ongelooflike prys!
📍 101 Memorialweg, Royldene, Kimberley, Noord-Kaap
📞 Skakel Horseshoe by: 053 832 5267
Moenie hierdie aanbod misloop nie! Kom kuier saam met ons vir goeie kos, goeie pryse en ‘n regte cowboy-atmosfeer. 🤠
#CrazyHorseSteakRanch #HorseshoeMotel #RumpsteakSpesiaal #KimberleyEetplekke #SteakLovers #HeerlikeHappies #NoordKaapEet #KosEnPret





