Franse pedofiel-chirurg kry 20 jaar tronkstraf vir honderde seksuele aanrandings
Joël Le Scouarnec (74), ‘n voormalige Franse chirurg wat honderde pasiënte – meestal kinders – tussen 1989 en 2014 seksueel gemolesteer het, is Woensdag…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,915 op Wednesday 28 May 2025.
Joël Le Scouarnec (74), ‘n voormalige Franse chirurg wat honderde pasiënte – meestal kinders – tussen 1989 en 2014 seksueel gemolesteer het, is Woensdag…
Die Europese Unie het Israël se aanvalle in Gaza gekritiseer en gesê dit gaan “verby wat nodig is om Hamas te beveg”. Die EU…
MPUMALANGA. – Vier mense het Dinsdagaand gesterf toe ’n bakkie en en ’n sedan op die R38-pad tussen Kaapmuiden en Louw’s Creek in die…
Lees ook: KYK: Ramaphosa sê niemand sal in hegtenis geneem word vir die sing van die lied ‘Kill the Boer’ nie PERSVERKLARING. – AfriForum…
GAUTENG. – Dirk Hermann, die bestuurshoof van Solidariteit sê “die geveg duur voort.” Solidariteit het die hof gevra om Nomakhosazana Meth, die minister van…
Nuusflits het die onderstaande plasing op sosiale media gedeel en dit is direk daarna afgehaal. Hier is die oorspronklike artikel:
KAAPSTAD. — Die vastrek van ‘n verdagte met 37 pakkies kokaïen gister het die klem op die gevaar van dié dwelm geplaas. JP Smith,…
KAAPSTAD / NEW YORK. – Die Suid-Afrikaans-gebore sakeman en miljardêr, Robert Hersov, het internasionale aandag getrek ná ’n onderhoud op die Amerikaanse nuusprogram Rob…
EUROPA. – Die Slowakye-regering het besluit om bruinbeervleis aan die publiek te verkoop, ná hul kontroversiële plan om sowat 300 van die land se…
Capricorn Clark, ‘n voormalige werknemer van Sean “Diddy” Combs, het in die hof getuig dat die musiekmagnaat haar in 2011 met ’n wapen gedwing…