Steinhoff: Saak teen verdagtes uitgestel

Lees ook :

Steinhoff: Saak teen verdagtes uitgestel fotokrediet; X

PRETORIA. – Die saak teen die twee verdagtes in die Steinhoff-saak is uitgestel.

Lees ook: Nog verdagtes in hegtenis in Steinhoff-saak

Hein Odendal (67) en Iwan Peter Schelbert (63) het vandag in die gespesialiseerde hof vir kommersiële misdrywe verskyn na hulle hul aan die Valke oorhandig het.

Odendal en Schelbert is albei vrygelaat op R150 000 borgtog. Hulle sal weer op 30 Mei 2025 saam met Stehan Grobler (64) in die hof verskyn.

Bronne: SAPD

Lees ook: Nog verdagtes in hegtenis in Steinhoff-saak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief