Supertifoon Yagi op pad na Suid-China

Lees ook :

Supertifoon Yagi op pad na suidelike China
Supertifoon Yagi op pad na suidelike China fotokrediet: Canva

Lees ook: Vier dood na tifoon Japan tref

CHINA. – Supertifoon Yagi, moontlik die sterkste storm in ’n dekade, is op koers om môre die suidelike streke van China, van Qionghai tot Dianbai, te tref. Verwagte swaar reënval en storms het daartoe gelei dat skole, treinstasies, en vlugte reeds gesluit en gekanselleer is.

Yagi het vroeër die week verwoesting gesaai in die Filippyne, waar dit reeds 13 mense se lewens geëis het. Owerhede in China is op ‘n hoë gereedheidsgrondslag terwyl die storm nader kom, met verdere skade en lewensverlies wat verwag word.

Bronne: DW – South Africa, Voice of America, Reuters

Lees ook: Vier dood na tifoon Japan tref

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief