Swart mamba van 2 m in KZN gevang

Lees ook :

Twee meter swart mamba gevang in KZN fotokrediet: Facebook

Lees ook: 2.5 meter swart mamba in toilet gevind

OSINDISWENI, KZN. – ’n Swart mamba van twee meter is Woensdag in Osindisweni, KZN, gevang.

Die Reaksie-eenheid SA se areabestuurder is gebel na ’n huiseienaar die slang in ’n rondawel gesien het.

Areabestuurder Nkosinathi Ndaba het die slang agter ’n plastiekemmer gekry en gevang. Ndaba het die slang in ’n meer geskikte gebied vrygelaat.

Bronne: Facebook

Lees ook: 2.5 meter swart mamba in toilet gevind

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief