Taxibestuurder met net leerlinglisensie in hegtenis geneem

Lees ook :

Foto: Op lêer

KWAZULU-NATAL. – ‘n Taxibestuurder wat skoliere vervoer, met slegs ‘n leerlinglisensie, is deur owerhede in hegtenis geneem. Die taxi wat hy bestuur het, is Maandag in Impendle met altesaam 20 leerling teen ‘n brug af.

Sibuniso Duma, die LUR vir vervoer en menslike nedersetting, het die inhegtenisneming op sosiale media bevestig. Die taxibestuurder het ook nie ‘n openbare bestuurspermit om skoolleerlinge te vervoer nie.

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief