GAUTENG. – Nadat die noodgevalle-eenheid van die Tembisa-hospitaal Saterdagaand afgebrand het, het die eenheid langs dit ook vanoggend gebrand.
Die departement het om 07:00 die brand in die hoof-buitepasiënte-eenheid bevestig. Die departement sê die insident word ondersoek en meer inligting sal later beskikbaar gestel word.
Lees meer hier onder:

Het jy kommentaar oor die berig? Jy kan nou aan Nuusflits lesersbriewe skryf en dalk word joune gepubliseer. Rig jou brief aan die redakteur by [email protected]





