Ten minste 11 persone het gesterf in ‘n tromp-op botsing wat Sondag 4 Junie 2023 omstreeks 13:45 op die R61 tussen Flagstaff en Lusikisiki plaasgevind het.
Die departement van vervoer in die Oos-Kaap sê die botsing reg van voor was tussen ‘n minibustaxi en ‘n langafstandbus.
Kry jou nuutste nuus elke oggend per e-pos. Teken hier aan: