Trump loop sover voor in wedloop vir presidentskap

Lees ook :

Trump loop so vêr voor in Amerikaanse verkiesing
Trump loop so vêr voor in Amerikaanse verkiesing fotokrediet: Skermgreep

Lees ook: Melania Trump wil glo hê Harris moet president word

Donald Trump het tot dusver 247 kieskollege-stemme teenoor Kamala Harris se 214 in die Amerikaanse verkiesing.

270 stemme is nodig vir ’n kandidaat om te wen.

Bronne: AP News, BBC

Lees ook: Voormalige model beweer Trump was vatterig na Jeffrey Epstein hulle aan mekaar voorgestel het

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief