Melania Trump wil glo hê Harris moet president word

Lees ook :

Melania Trump wil glo hê Harris moet president word
Melania Trump wil glo hê Harris moet president word fotokrediet: Wikipedia

Lees ook: Barack en Michelle Obama ondersteun Kamala Harris vir presidentskap

VSA. – Melania Trump wil glo hê Kamala Harris moet president word en sy “haat Donald Trump”. Die bewerings kom van die voormalige Withuis se kommunikasiedirekteur, Anthony Scaramucci.

Hy het in ‘n onlangse onderhoud beweer Melania “haat Trump” en wil hê Kamala Harris moet president word.

Donald Trump het gesê sy bewerings is onsin en Scaramucci is ‘n “bitter man”. Scaramucci is na 11 dae afgedank toe hy vir Trump gewerk het.

Melania Trump is in Julie laas saam met Trump in die openbaar gesien en fokus glo meer op familie en persoonlike doelwitte as Trump se presidensiële veldtog. Sy gaan op 1 Oktober haar boek, Melania, oor haar lewe vrystel.

Bronne: The Mirror, Business Times, NDTV

Lees ook: Barack en Michelle Obama ondersteun Kamala Harris vir presidentskap

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief