Trump stel tariewe vir Mexico en Kanada uit na ooreenkoms met lande

Lees ook :

Trump stel tariewe op Mexico en Kanada uit na ooreenkoms met lande fotokrediet; Canva

Lees ook: Trump stel tariewe in teen Kanada, China en Mexico – besluit gekritiseer

Die Amerikaanse president Donald Trump het die tariefheffing op goedere vanaf Mexico en Kanada uitgestel na ‘n ooreenkoms met die lande bereik is om weermagtroepe na die grens te stuur. 10 000 troepe van elke land is na die grens met die VSA gestuur om ongewenste immigrante en dwelms van toegang te keer.

Die VSA sal saam met Mexico werk om te keer dat vuurwapens by Mexico ingesmokkel word.

Kanada en Mexico het ‘n verlenging van 30 dae gekry voor die tariewe van krag sal word.

Die tariewe vir China sal steeds vandag ingestel word. China het beloof om vanaf 10 Februarie tariewe op Amerikaanse goedere te hef.

Bronne: Metro, USA Today, NBC News

Lees ook: Trump stel tariewe in teen Kanada, China en Mexico – besluit gekritiseer

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief