Trump van plan om tariewe vir China te verlaag

Lees ook :

Donald Trump van plan om tariewe op China te verlaag fotokrediet: Canva

VSA. – Donald Trump het toegegee die finale handelstariewe vir China sal verlaag word van die huidige 145%, maar dat dit “nie nul sal wees nie”.

Lees ook: Trump dreig China met nog tariewe

Hy het gesê enige onderhandeling met China “sal vinnig gaan” en dat die land se verteenwoordigers albei “baie vriendelik” sal wees.

Trump het gesê die huidige tarief van 145% is “baie hoog” en die nuwe tariewe “sal baie afkom, maar dit sal nie nul wees nie”.

Dit volg na die minister van finansies, Scott Bessent, Dinsdag gesê het die tariewe tussen China en die VSA het ’n “handelsembargo” geskep.

Bronne: Business Insider, The Independent, CNN

Lees ook: Trump dreig China met nog tariewe

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief