Trump wil 100%-tarief instel op nie-Amerikaanse films

Lees ook :

Donald Trump wil 100% tarief instel op nie-Amerikaanse films fotokrediet: Canva

VSA. – Donald Trump het gesê hy wil ‘n tarief van100% instel op nie-Amerikaanse films omdat “Amerika se filmbedryf besig is om vinnig dood te gaan”.

Lees ook: Donald Trump beveel dat Alcatraz-tronk weer oopgemaak word

Hy het ander lande blameer omdat hulle filmmakers en studio’s aanspoor om in ander lande films te maak en sê dis ’n “nasionale veiligheidsdreigement”.

Trump het gesê: “Ons wil hê films moet weer in Amerika gemaak word!”

Ander lande het Trump se besluit gekritiseer en kenners het gewaarsku dit sal ’n slegte impak op die Amerikaanse filmbedryf hê.

Bronne: BBC, Mirror, Evening Standard

Lees ook: Donald Trump beveel dat Alcatraz-tronk weer oopgemaak word

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief