WES-KAAP. – Twee kinders het gesterf nadat hulle vandag (Maandag) in Hopefield onder sand vasgekeer was.
West Coast Medical Rescue sê in ‘n sosialemediaplasing dié diens was saam met Metro Rescue en Saldanhabaai-brandweer en polisie op die toneel. Die oorsaak van die voorval is nog nie bekend nie en word deur owerhede ondersoek.
Medelye is uitgespreek teenoor die families van die kinders.






2 Responses
I think other web-site proprietors should take this web site as an model, very clean and great user friendly style and design, let alone the content. You are an expert in this topic!
Loving the info on this website , you have done great job on the content.