Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 2,193 — Monday 2 March 2026

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 2,193 op Monday 2 March 2026.

Nuus

Twee kinders onder sand begrawe

2 March 2026

WES-KAAP. – Twee kinders het gesterf nadat hulle vandag (Maandag) in Hopefield onder sand vasgekeer was. West Coast Medical Rescue sê in ‘n sosialemediaplasing…

Nuus

Kleuter verdrink in Witsand

2 March 2026

WES-KAAP. – ‘n Kleutermeisie (3) het Vrydag in Witsand, ongeveer 20 kilometer stroomop van die monding van die Breederivier, verdrink. Craig Lambinon, NSRI-woordvoerder sê…

ADVERT

Doodgewoon mevrou Smit

2 March 2026

Bendes in die Kaap is weer op mevrou Smit se spoor. Sy sal self moet ingryp as sy haar doodgewone lewe wil behou. Die…

Nuus

Waarskuwing – roetine sirenetoets

2 March 2026

WES-KAAP. – Eskom se Koeberg-kernkragstasie sal op 3 Maart (Dinsdag) ’n roetine-sirenetoets doen. Dit is deel van die kernnoodplan om te verseker dat noodstelsels…