Twee kouefronte vir dié week voorspel

Lees ook :

Twee kouefronte vir dié week voorspel fotokrediet: Canva

Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het gewaarsku twee kouefronte gaan Suid-Afrika vandeesweek tref.

Lees ook: Polisie sê treinontsporing is deur rioolstorting veroorsaak

Yskoue temperature, reën, oorstromingsrisiko’s en brandgevare is vir die week voorspel.

Die grootste deel van die land sal deurloop onder kouefronte wat vandag begin en na verwagting tot Vrydag sal voortduur. Gauteng, KwaZulu-Natal en die Noord-Kaap sal die ergste onder die kouefronte deurloop.

Bronne: BusinessTech, SA People, The South African

Lees ook: Polisie sê treinontsporing is deur rioolstorting veroorsaak

Nuusflits.com moedig gesonde debat en vrye meningsuiting aan, maar behou die reg voor om enige kommentaar te verwyder wat haatspraak, laster, persoonlike aanvalle, diskriminasie, vulgêre taal of enige vorm van onwettige, beledigende of onvanpaste inhoud bevat.

Die menings en uitsprake in die kommentaar-afdeling is dié van die individuele skrywers en verteenwoordig nie die standpunte van Nuusflits.com nie.

Deur kommentaar te plaas, aanvaar gebruikers volle verantwoordelikheid vir die inhoud daarvan.

Detecting your platform...

Klik hier om ons toep af te laai Nuusflits App

Teken in op ons nuusbrief