Video van Cele wat partytjie hou, glo ou video
’n Video waar Bheki Cele, minister van polisie, sonder ‘n masker partytjie hou, is die afgelope dae op sosiale media gedeel. “Die polisie se…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 308 op Saturday 2 January 2021.
’n Video waar Bheki Cele, minister van polisie, sonder ‘n masker partytjie hou, is die afgelope dae op sosiale media gedeel. “Die polisie se…
OHIO. – ’n Vrou is weer met haar hond herenig nadat hy agt jaar gelede as ’n klein hondjie tydens ’n huisbraak gesteel is.…
DURBAN. – Zoë Freshwater, ‘n bruid wat haar troudag moes uitstel omdat sy positief vir Covid-19 getoets het, en haar ouers is ‘n paar…
Hoe voel jy oor die mense wat op Nuwejaarsaand klappers geskiet het? Was dit in jou buurt ook ‘n probleem?
PARYS. – Rita Hawkins (53) wat drie dae gelede as vermis aangemeld is, is vanoggend deur ’n verbyganger by die Vaalrivier gevind. Sy is…
’n Botsing tussen ’n vragmotor en twee minibustaxi’s het agt lewens net na Nuwejaar geëis. Die vragmotor het in die rigting van Kaapstad gery…
VRYSTAAT. – ’n Vrou (92) is na bewering deur ’n man met ‘n mes gedreig en verkrag voordat hy haar TV-stel gesteel het. Brig.…
Estimated Jackpots: Powerball: R 38 million Powerball Plus: R 2 million Daily lotto: R 300 000 Results: Powerball: 1 7 24 30 44 bonus…