Brekende Nuus

Nuusflits Uitgawe 611 — Monday 1 November 2021

Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 611 op Monday 1 November 2021.

PicsArt_11-01-05.02.01
Tuis

Hanru Posthumus (16) in fratsongeluk dood

1 November 2021

Die 16-jarige Hanru Posthumus is Saterdagoggend tragies in ‘n fratsongeluk op sy ouers se plaas oorlede. Kol. Adele Myburgh, polisiewoordvoerder, sê Posthumus was glo…

Waterprobleme in Broadway
Afrikaans

Waterprobleme in Broadway

1 November 2021

Inwoners in Broadwaystraat kan so te sê vis van hulle voorstoepe af vang, aangesien daar al sedert 2009 ’n rivier weens stopkrane wat lek,…

Broodslaai
Afrikaans

Broodslaai

1 November 2021

Jy kan hierdie broodslaai as ’n bykos bedien of dit net so eet. Bestanddele: 1 brood, in blokkies gesny 2 koppies kaas, in blokkies…

PicsArt_10-27-10.20.03
Tuis

My roeping het verander

1 November 2021

Bloemfontein Online Co. gesels met Hanli van der Merwe (62) oor haar persoonlike lewe, haar skooltjie All My Children ECD, hoe sy dit in…