Twitter verwyder New York Times se geverifieerde kenteken omdat dit nie betaal nie
LEES OOK: Vermoorde eThekwini- munisipale werker begrawe Twitter verwyder New York Times se geverifieerde kenteken omdat dit nie betaal nie Twitter het Sondag die…
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,129 op Monday 3 April 2023.
LEES OOK: Vermoorde eThekwini- munisipale werker begrawe Twitter verwyder New York Times se geverifieerde kenteken omdat dit nie betaal nie Twitter het Sondag die…
Hy word in die video aangesê om te sing en dans.
Die polisie ondersoek drie moordsake.
Vanoggend se soektog duur voort met NSRI-Jeffreysbaai wat polisieduikers ondersteun.
Die man het na die Mankweng-polisiestasie gery en homself oorhandig.
Die polisie is besig om ’n saak van moord te ondersoek.
Vier slagoffers is oorlede in ongelukke en sake van strafbare manslag word ondersoek.
Die dwelms is gekry waar dit in jogurtbakkies in foelie versteek was. Die verdagte het ook geld in sy besit gehad.