Nuusflits Uitgawe 1,224 — Friday 7 July 2023
Alle artikels en regskennisgewings gepubliseer in Nuusflits uitgawe 1,224 op Friday 7 July 2023.
Huisbraakverdagte in Phalaborwa gesoek
Een verdagte het gevlug en die ander een is later in die hospitaal aan sy beserings oorlede.
Kultuurliefde lei tot oorkonde vir Steve Hofmeyr vanaf Bokkieweek
Die Afrikanerbloed loop dik deur Stephanus Johannes Hofmeyr se are en daarom het hy vanjaar vir 'n tweede keer by die toonvenster van Afrikanersport,…
Polisiebeampte in hegtenis vir beweerde diefstal
AO Matshidiso Virginia Sealetsa is vrygelaat op borg van R3 000 na sy Woensdag in hegtenis geneem is beweerde diefstal.
Verdagtes in hegtenis wat glo drank steel
Daar was glo nog ses voertuie in die bosse en die mans is beveel om van die drank in die ander voertuie te laai.
Buitelander by sy huis op Burgersfort doodgeskiet
Gemeenskapslede het die man se liggaam gekry en die polisie gebel.
Vrou glo agtergelaat deur paramedici sterf in hospitaal
Sikhosana is daarop deur haar bure na die hospitaal geneem.
Steinhoff-fondse glo deur Reserwebank gevries
Steinhoff het eerder gesê hulle moet eers goedkeuring van die SARB ontvang om geld uit die rekeninge,, wat R5.52 biljoen bevat, te onttrek.